Temu verkoop onwettige Wi-Fi en Bluetooth-toestelle in Suid-Afrika
Temu laat handelaars op sy platform toe om elektronika te verkoop sonder die nodige regulatoriese goedkeurings van Suid-Afrikaanse owerhede. Verkopers bied produkte met radio-ontvangers aan, soos Wi-Fi en Bluetooth-dongles, wat nie goedkeuring van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het nie. Die platform laat Suid-Afrikaners ook toe om elektriese toestelle met batterye te koop of…
