NUUSKOMMENTAAR – Terwille van sport
Uit die pen van Volkskrag Nuus: Redakteur In die laaste 2 jaar van my skool loopbaan was ons op die hoogtepunt van verdrukking en sanksies was vel teen Suid-Afrika. Ten spyte daarvan was die land se ekonomie baie sterk en gesond. Daar was linkse propaganda wat die rondte gedoen het dat as ons in die…