
Grusame gesinsmoord – Henley on Klip
‘n Skokkende dubbelmoord het die stil voorstad Henley on Klip naby Meyerton op Sondagaand 4 Mei 2025 geskok. Volgens Konstabel Nompumelelo Zazini, ‘n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het Konstabel W. Sweetie omstreeks 19:15 op ‘n noodoproep gereageer en by ‘n huis in Shiplakestraat aangekom, waar die liggame van ‘n 54-jarige vrou en haar 16-jarige…