
Trump – inligting en ontleding van Suid-Afrika en Amerikaanse vlugtelingtoelatingsprogram
Veels te veel mense mislei Suid-Afrikaners opsetlik oor die Amerikaanse aanbod van vlugtelingstatus vir Suid-Afrikaners. ’n Breë veldtog van verkeerde inligting en disinformasie is aan die gang. Luister na terwyl ek ‘n paar van die mites blootlê wat sommige oor die aanbod versprei. Kolonel Chris Wyatt, ‘n afgetrede kolonel in Pensilvania gee terugvoering van nuus…