
Kouefront sal na verwagting ysige temperature en sneeu na Suid-Afrika bring
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens gaan dit ‘n gedeeltelik bewolkte tot koel dag in die meeste dele van die land wees. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê egter gemeenskappe kan egter ysige temperature vanaf Dinsdag verwag namate ‘n koue front oor dele van die Kaap vestig en na verwagting in die week oor die land sal beweeg. Vir…