
Mosambiekse opposisieleier vra vir eenheid voor hernieude betogings
Mosambiek se vernaamste opposisieleier, Venâncio Mondlane, het ‘n beroep gedoen op eenheid voor ‘n nuwe ronde betogings teen die uitslag van presidensiële verkiesings. Mondlane – wat in selfopgelegde ballingskap is – het in ’n regstreekse uitsending op sy Facebook-blad burgers aangemoedig om om 23:45 hande in hul woonbuurte te vat en die volkslied te sing…