
Waarskuwings uitgereik deur Suid-Afrikaanse Weerdiens:
Die weerdiens het waarskuwings van moontlike oorstromings oor die grootste dele van die land uitgereik A. Oranje Vlak 8: Ontwrigtende reënval wat wydverspreide oorstromings van paaie en nedersettings lei, lewensgevaar (vinnigvloeiende strome/ diep water, wydverspreide skade aan eiendom, geboue en verlies aan lewensbestaan en vee, groot paaie en brûe beskadig of verspoel en ontwrigting aan…