
Hoe ‘n Facebook-bedrieër wat hom as ‘n Amerikaanse amptenaar voorgedoen het, in die Wes-Kaap betrap is.
‘n 29-jarige man wat hom as ‘n Amerikaanse regeringsamptenaar voorgedoen het en ‘n slagoffer uit byna R100 000 bedrieg het, sal na verwagting Maandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Die man wat deur die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (bekend as die Valke) in hegtenis geneem is, staan tereg op aanklagte van bedrog en geldwassery. Provinsiale woordvoerder…