Kommer oor vermiste dossiere en onopgeloste misdade in SA
Minstens 68,75% van dossiere wat by polisiestasies gesteel is, was oop sake van verkragting en seksuele aanranding. Die Demokratiese Alliansie (DA) het kommer uitgespreek oor die groot aantal vermiste dossiere en onopgeloste sake by polisiekantore regoor die land. Onopgeloste sakeIn Mei het voormalige minister van polisie, Bheki Cele, in ‘n parlementêre antwoord onthul dat sedert…