Krugersdorp Monument Graaff-Reinet
Die monument staan onmiddellik suid van die brug oor die Sondagsrivier aan die westekant van die pad. Aan die onderpunt van Kerkstraat is onder andere ‘n afgeskaalde replika van die Paardekraal-monument wat ‘n geskenk was van die Dorpsraad van Krugerdorp aan Graaff-Reinet tydens die feesvieringe in 1986. Dit is oorhandig deur mnr C. Peyper, die…