Wees voorbereid

Ek kry ’n video van ’n priester wat sê satan veg nie teen Muhammed nie. Hy veg nie teen Budda nie en nog minder teen Krisna. Hy veg net teen Jesus. Hoekom? Want Jesus is die enigste Een wat dit vir hom nag gemaak het. Stikdonker nag!  Jy sien, die enigste probleem wat die satan…

Lees Meer

Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreëls) in Hindi vertaal

Die toonaangewende Christelike uitgewery, Lig in Duisternis Uitgewers, het die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreëls) in Hindi vertaal, en het die voorreg om dié publikasie onder die leiding van di. Schalk Strauss en Johan Schütte op 19 Januarie 2025 in Indië bekend te stel. Volgens ds. Schalk Strauss, publikasiehoof…

Lees Meer

Pak vat

Daar is sommige dinge wat deel is van die lewe waaroor ons nie wil praat nie. Eintlik wil ons ’n blinde oog gooi en maak of dit nie bestaan nie. Die probleem met die ene is dat dit onwillekeurig en onverwags gereeld sy opwagting maak by ons voordeure.   Swaarkry. Niemand hou van swaarkry of uitdagings…

Lees Meer

Ek oordeel reg!

Hierdie woorde het ek al meer as een keer gehoor. Soms het mense dit nie presies só gesê nie, maar dit geïmpliseer. So dikwels dink ons ons verstaan presies wat die situasie is en dat ons régtig kan ‘onderskei’ wat die probleem is. Ons draai dit netjies toe met die woorde: “Ek oordeel regtig nie,…

Lees Meer

Die fokus in ons kop

Elkeen van ons is besig om deur die dinge wat in ons kop aangaan, gevorm te word. Dit wat ons ons kop toelaat om oor te dink, is bepalend van wie ons op die ou end word. Soms kan die denke in ons kop ’n handbriek wees. As jy dink dat jy nie goed genoeg…

Lees Meer