Philip Snyman: LA-sukses sal Blitsbokke se seisoen definieër

Hoofafrigter Philip Snyman sê die Blitsbokke mik vir ‘n magsvertoningafsluiting van hul 2024-25-veldtog by die SVNS Wêreldkampioenskap hierdie naweek. Volgens Snyman sal dit ‘n toernooi wees sonder tweede kanse, kliniese uitvoering en, bowenal, ‘n geleentheid vir die Suid-Afrikaners om ‘n vertoning te lewer wat hul seisoen reg sal laat geskied. Suid-Afrika sal môre in Groep…

Lees Meer

Die voormalige Springbokslot en -afrigter John Williams, die eerste Bokafrigter na isolasie, is vandag oorlede.

SA Rugby-president Mark Alexander het hulde gebring aan die voormalige Springbok-slot en afrigter John Williams, wat vroeër vandag dood is. Williams is oorlede aan leukemie, op die ouderdom van 78. Hy het tussen 1971 en 1976 13 toetse vir Suid-Afrika gespeel en die Curriebeker drie keer as speler saam met die destydse Noord-Transvaal in 1973,…

Lees Meer