
“Transnet se wanbestuur” van herontwikkelings van ou Durbanse lughawe kos Natal ‘n R20 miljard belegging en ‘n tweede lughawe
Die beweerde geknoei van die ou Durban Internasionale Lughawe se herontwikkelingsplan deur Transnet het die provinsie ‘n tweede lughawe en R20 miljard belegging gekos. Die amptelike oorhandiging van die ou lughawegrond deur die destydse minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba, aan die destydse minister van vervoer, Bern Martins, het in 2012 plaasgevind. Gigaba het aangekondig…