Janusz Walus word na Pole gedeporteer
Janusz Walus, die veroordeelde moordenaar van die Suid-Afrikaanse struggle-held Chris Hani, word vandag na Pole gedeporteer. Walus is ter dood veroordeel vir Hani se moord. Dit is egter tot lewenslange tronkstraf omgeskakel. Verskeie aansoeke om parool deur Walus is sedertdien konsekwent tot sy mees onlangse aansoek geweier. “Op 21 November 2022 het die Konstitusionele Hof…
