Vlaams Belang se Kristof Slagmulder staan op vir Afrikaans

Kristof Slagmulder, verteenwoordiger van Vlaams Belang, het in ‘n onlangse komiteevergadering van die Vlaamse Parlement sy diepe kommer uitgespreek oor die toenemende marginalisering van Afrikaans as onderwystaal in Suid-Afrika. “Afrikaans is nie net ‘n taal nie; dit is ‘n wesenlike deel van die identiteit van miljoene Suid-Afrikaners en is ook nou gekoppel aan Nederlands,” lui…

Lees Meer

N2-transitorooftog naby Mandeni op kamera

Omstanders het ‘n video van ‘n CIT-roof geneem terwyl hulle naby die Nyoni-brug tussen Mandeni en Gingindlovu geparkeer was. ’n Video wat wyd op sosiale media versprei word, wys die oomblik toe ’n groep rowers Dinsdag springstof gebruik het om toegang tot ’n transitowa te kry. Die brutale rooftog het omstreeks 18:00 op die N2…

Lees Meer

Voormalige hoftolk in Mpumalanga is tot vyf jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir korrupsie

Buzizwe Zizwe Zitha (43), ‘n voormalige Mkhuhlu-landdroshoftolk in die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit, is Woensdag, 13 November 2024, deur die Nelspruit Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof skuldig bevind en gevonnis vir korrupsie, oortreding van Artikel 4(a) van PRECCA Voorkoming en bekamping van korrupte aktiwiteite, Wet 12 van 2004). Die vonnis het gevolg nadat die beskuldigde op 15 April 2021…

Lees Meer

Hopetown verkragters tot lewenslange tronkstraf gevonnis

KIMBERLEY – Die Noord-Kaapse provinsiale kommissaris, luitenant-generaal Koliswa Otola en haar bestuur verwelkom die lewenslange tronkstraf wat deur die Hopetown-streekhof aan twee broers, Kobus en Abraham Syster, onderskeidelik 25 en 31 jaar oud, opgelê is ná die verkragting van ‘n 31-jarige vroulike slagoffer in Hopetown op Dinsdag, 02 Januarie 2024. Die hof het gehoor dat…

Lees Meer

Twee verdagtes sal in die hof verskyn vir die besit van perlemoen ter waarde van R7 miljoen

WES-KAAP – ‘n Intelligensie-gedrewe operasie uitgevoer deur lede verbonde aan Kuilsrivier Veediefstal- en Bedreigde Spesies-eenheid in samewerking met die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewingsondersoekeenheid het gelei tot die arrestasie van ‘n Zimbabwiese burger (38) en ‘n Malawiese (34) burger vir die besit van perlemoen op Woensdag, 13 November 2024. Die lede het inligting ontvang…

Lees Meer