Zuma dreig met ‘vreedsame’ protes
Zuma sê die MK Party wat 45% van die stemme in Natal en 14% nasionaal verwerf het tydens die onlangse verkiesing in Mei 2024, het miljoene stemme aan “ander partye” gegee. Voormalige president Jacob Zuma het ‘n beroep gedoen op “vreedsame betogings” as daar nie aan sy eise voldoen word om die uitslag van Mei…
