Liefhebbers van genot. Die groot rede van verval
Die BYBEL beskryf ons omstandighede so pragtig in 2 Timótheüs – wêreldwyd. Het genot nie belangriker as GOD geword nie? 2Ti 3:1 Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.2Ti 3:2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig,2Ti 3:3 …
