Springs man in hegtenis geneem nadat huurder springstof in tuin gevind het

‘n Huis in Geduld bly afgesper nadat ‘n huurder ‘n versteekte wapenkas ontdek het terwyl die huiseienaar na Mpumalanga vertrek het. Die polisie het ‘n man wat in Bothastraat in Geduld, Springs woon, gearresteer vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen, ammunisie, springstof en SAPD-uniforms. Die arrestasie volg op ‘n huurder se ontdekking van militêre…

Lees Meer

Hoërskool Centurion verwelkom nuwe skoolhoof

Hoërskool Centurion het verlede week hul nuwe skoolhoof tydens ’n geskiedkundige funksie ingehuldig. Mnr. André Labuschagne wat as waarnemende hoof gedien het, het homself reeds bewys deur elke taak met deernis, liefde en omgee vir die skool aan te pak en altyd die leerders en personeel se beste belange op die hart te dra. Hy is…

Lees Meer

Byna 20 in hegtenis geneem in Sunnyside-naweekbedrywighede

Die operasie word Operasie Veiliger Feesseisoen genoem om te verseker dat inwoners veilig is in die komende vakansie. Die Sunnyside-polisie het die naweek 19 verdagtes in hegtenis geneem in ‘n misdaadvoorkomingsoperasie wat daarop gemik is om misdaad gedurende die komende feesseisoen te verminder. Sunnyside SAPD se stasiebevelvoerder, brigadier Matshidiso Kgoadi het die operasie op 4…

Lees Meer

Plaaslike held Iain Gordon sterf nadat hy ‘n veldbrand naby Pretoria help beveg het

Iain Gordon, ‘n bekende en geliefde vrywillige brandweerman van Pretoria, het tragies sy lewe verloor terwyl hy ‘n wegholbrand naby Leeukloof bestry het. Luidens berigte het Iain, van die plaas- en kleinhoewegebied naby Leeukloof, noordoos van Pretoria, Maandagoggend soos baie ander as vrywillige brandbestryder by die Cullinan Brandbestrydingsvereniging uitgegaan om nog ‘n wegholbrand te bestry….

Lees Meer

Opvolg: Nagenoeg 1 600 huishoudings geraak na Pyramid-substasie brand

Kos, water en beskerming is die afgelope nege dae deur AfriForum aan die nagenoeg 1 600 huishoudings verskaf na die verwoestende brand by die Pyramid-substasie. AfriForum se distrikskoördineerder vir Groter Pretoria-Noord Llewellynn Hemmens sê ’n verwoestende brand by die tydelike Pyramid-substasie het dié deel van Pretoria sonder krag gelaat. “AfriForum se Apiesrivier-tak en -buurtwag bied…

Lees Meer

NCOP-lede beskryf onvoltooide multimiljardrand Montrose-projek as ‘n ‘misdaadtoneel’

Die behuisingsprojek van R11 miljard, geleë in Randfontein, het sowat ‘n jaar lank tot stilstand gekom nadat die kontrakteur, SCM Developments, die perseel verlaat het. Atrikel dateer 19 September 2024 JOHANNESBURG – Lede van die Nasionale Raad van Provinsies (NRV) het die onvoltooide multi-miljardrand Montrose mega-ontwikkeling as ‘n “misdaadtoneel” beskryf. Die behuisingsprojek van R11 miljard,…

Lees Meer