Oom Harri eienaar van die Witkruis Monument plaas oorlede

Dit is met groot leedwese dat ons verwittig is van Oom Harri Harmse se afsterwe vanoggend 11:30 -15 Augustus 2024 na hy ñ hele tyd terug gediagnoseer is met kanker en nou die laaste week en n paar dae in Pietersburg Medi-Clinic was tot en met sy afsterwe.

Oom Harri is die eienaar van die plaas waar die Witkruis Monument is.

Baie sterkte aan sy familie. Mag die Here julle dra in die tyd en troos waar nodig. Hy sal altyd onthou word as n oom wat gehou het van gesels en sterk was in sy geloof.

RIV oom Harri.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui