Mercedes-Benz beplan om 700 poste in Oos-London uit te faseer – die hawe krisis in Suid-Afrika word blameer
Mercedes-Benz Suid-Afrika (MBSA) sê hulle verminder die drie skofte by hul aanleg in Oos-London na slegs twee skofte. ‘n Potensiële verlies van 700 poste hang in die weegskaal. Die C-klas Mercedes Benz word by die Oos-London aanleg gebou vir beide die paaslike en oorsese markte. Meer as 90% van die voertuie word uitgevoer. Daar is…
