Resultate op Nasionale vlak
Op Nasionale vlak het die ANC se steun skerp gedaal sedert die 2019 verkiesing, en van 57.5% gedaal na ’n huidige 43,34%.
Die DA get gegroei van 20.77% tot 23.39% sedert 2019.
In die derde plek het die EFF 10.80% in die 2019 verkiesing behaal maar is onttroon deur die MK party wat die derde plek met 10.77% ingeneem het. Die EFF het na die vierde plek gedaal met 9.62% steun
In die individuele provinsies loop die ANC in 7 uit die 9 provinsies voor. Die ANC het sovêr in 5 provinsies meer as 50% behaal. Die DA loop in 1 provinsies voor en die MK loop ook in 1 provinsie voor.
So het die provinsies het op plaaslike vlak in die nasionale kategorie gevaar
Wes-Kaap
- DA – 52.4%
- ANC – 20.53%
- PA – 9.23%
Noord-Kaap
- ANC – 49.23%
- DA – 21.33
- EFF – 12.78
Oos-Kaap
- ANC – 66.34%
- DA – 12.03%
- EFF – 9.63
Vrystaat
- ANC – 53.64%
- DA – 21.21%
- EFF – 12.65%
Natal
- MK – 45.34%
- ANC – 19.56%
- IFP. – 15.69%
Oos-Transvaal
- ANC – 50.08%
- MK – 18.03%
- DA – 13.01%
Sentraal-Transvaal
- ANC – 35.03%
- DA – 28.48%
- EFF – 12.32%
Wes-Transvaal
- ANC – 60.37%
- EFF – 16.24%
- DA – 12.43%
Noord-Transvaal
- ANC – 74.69%
- EFF – 11.62%
- DA – 6.7%
Provinsiale verkiesing resultate
Wes-Kaap
- DA – 54.63%
- ANC – 18.83%
- PA – 9.32%
Noord-Kaap
- ANC – 59.66%
- EFF – 16.96%
- DA – 12.34%
Oos-Kaap
- ANC – 66.35%
- DA – 11.82%
- EFF – 9.85%
Vrystaat
- ANC – 52.85%
- DA – 21.80%
- EFF – 13.14%
Natal
- MK – 44.48%
- ANC – 18.70%
- IFP. – 17.08%
Oos-Transvaal
- ANC – 48.79%
- MK – 17.57%
- DA – 14.02%
Sentraal-Transvaal
- ANC – 33.21%
- DA – 29.31%
- EFF – 12.84%
Wes-Transvaal
- ANC – 59.66%
- EFF – 16.96%
- DA – 12.34%
Noord-Transvaal
- ANC – 73.43%
- EFF – 12.75%
- DA – 6.76%

Andre Smit en Volkskrag Nuus, “verkiesings vorderings resultate” moet “verkiesingsvorderingsresultate” (een woord) wees asb!
(AWS 2017 Bladsy 164 : Skryfwyse – los en vas)
So het nie veel verander nie buiten Zuma se opkoms in Natal. Nou wag ons vir die koalisies wat gevorm gaan word waar mag en geld tel en nie beginsels nie.