Volkskrag Nuus is op hul nuwe tuiste
Dit het onvermydelik geword om ons stelsels aan te pas by die pas waarmee die koerant groei. Ons is besig om na ‘n groter, vinniger en veiliger bediener oor te skakel om seker te maak dat u as leser veilig en ongestoord die nuus op ’n daaglikse basis te lees. Dit gaan ongelukkig veroorsaak dat…
