GEEN LEWENSREDDER vir George Vanaf 2 April 2024 – 30 November 2024

Vanaf 2 April 2024 – 30 November 2024 sal GEEN lewensredders aan diens wees by enige van die strande wat onder die George Munisipale jurisdiksie val nie.

Wilderness Hoof Strand, Wilderness Lagoon, Wilderness Steps, Wilderness Lientjie klip, Victoria Baai Strand, Gwaing Rivier Mond Strand en Day Camp and Herold’s Baai Strand en die Gety swembad

Conville Openbare Swembad

Vanaf 2 April 2024 – 30 November 2024 sal GEEN lewensredders by die Conville Openbare Swembad aan diens wees nie.

Uniondale Openbare Swembad

Vanaf 2 April 2024 – 30 November 2024 sal GEEN lewensredders by die Uniondale Openbare Swembad aan diens wees nie.

Noodsaaklike telefoonnommers om naby te hou:

Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Stasie 23 by Wildernisstrand ondersteun die munisipaliteit. Die NSRI kan by 082 990 5955 bereik word.

George Brandweer BRAND 044 803 6311

TOLVRYS RAMPNOMMER: 087 152 9999

George-munisipaliteit NA-URE 044 803 6300

Vir navrae/besprekings: Conville Swembad

Tel: 044 801 9488

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui