OOS-KAAP – KEI – Plaasaanval
Sluit by ons Facebook groep aan om op datum te bly met die daaglikse nuus
https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus
Nog ’n plaasaanval het naby ’n baie klein dorpie Kei in die Oos-Kaap plaasgevind. Kei is op die grens van Oos-Kaap en ou Transkei geleë.
Die aanval het vanoggend 19 Maart 2024 plaasgevind. Die boer, Rob Featherstone is 2 keer in sy bene geskiet. Nooddienste is op die toneel en die slagoffer is in ’n stabiele toestand.
Een verdagte is in hegtenis geneem. Daar was van Polisie honde en ’n helikopter gebruik gemaak.
Opdatering: Nog ‘n verdagte is intussen gearresteer wat die arrestasies op twee bring
Daar is 3 vuurwapens gesteel en die soektog duur nog voort. Daar is nog 6 voortvlugtiges wat gesoek word. Vuurwapens is intussen teruggevind

Alle vuurwapens was teruggevind
Dankie