
Vier mense doodgesteek met messe in Illinois
Vier mense is dood en minstens vyf beseer nadat ‘n man gewapen met ‘n mes in die Amerikaanse deelstaat Illinois amok gemaak het. Die polisie in Rockford sê die aanvalle het plaasgevind ná ‘n huis inval Woensdagmiddag. Een van die beseerdes is in ‘n kritieke toestand. Die slagoffers is ‘n 15-jarige meisie, ‘n 63-jarige vrou,…