Laerskool Boshoek in Rustenburg hou ’n Geslag uitruil fees!

In ’n omsendbrief gedateer 1 Maart 2024 het die ouers van Laerskool Boshoek Primary ’n omsendbrief ontvang waarin hulle verwittig is dat die seuns en dogters skooldrag moet omruil. Seuns moet soos dogters aantrek en dogters soos seuns. Die kinders moet R 20 betaal.

Die skool is ’n dubbelmedium skool en ’n meerderheid van swart leerders woon die skool by.

Die omsendbrief is deur die skoolhoof, P.R. Mokgoatlheng ge-onderteken.

Daar is talle plasings op die skool se Facebook blad wat hul teenkanting teen die geleentheid uitspreek…

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui