Drie banke in Suid-Afrika met sanksies getref
Die Prudensiële Owerheid het HBZ Bank Beperk, Citibank en die Bank van Taiwan administratiewe sanksies opgelê vir die versuim om aan die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) te voldoen. Die Prudensiële Owerheid is deel van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) en is gemagtig om toesig te hou oor en nakoming deur verantwoordbare instellings van die…
