Die Spook van Uniondale

(1968)Volgens oorlewering, Maria Roux was vanaf Willowmore oppad saam met haar verloofde om vir haar ma te gaan kuier op Uniondale, om hul troue te bespreek. Dié wind was stormsterk en Maria se verloofde het beheer oor die kar verloor en binne ‘n sloot gebots. Daar is vasgestel dat Maria op slag dood is. Alhoewel…

Lees Meer

Die dag in die geskiedenis toe Pretoria vir die eerste keer krag gekry het

Elektriese krag is in 1892 in Pretoria bekendgestel. Die eerste kragstasie was geleë in Schoeman straat net oos van die Tramshed. Op die eerste foto kan die skoorsteen aan die linkerkant gesien word en die koeltoring aan die regterkant. Elektrisiteit is verskaf deur ‘n maatskappy genaamd “Pretoria Verlichtings Maatschappij Beperkt”. Volgens die toegewings bepalings kon…

Lees Meer