SAMEWERKING AS ‘N VOLK

Die Boere-Afrikaner Volk gaan nou ‘n fase binne, waar ons dit nie meer kan bekostig om enigsins nie saam te werk nie. Saamgestel deur: Willie Cloete – Volkskrag Voorsitter Die politieke situasies wat ontwikkel in Suid-Afrika en wêreldwyd, is besig om ons te dwing om ‘n paradigmaskuif te maak, as ‘n totale Volk, weg van…

Lees Meer

Sondag Boodskap: ONTKENNING OF BELYDENIS

Boodskap: Ds. Adri van Staden Ons teksvers: Spr. 30:20 “So is die weg van ’n vrou wat owerspel bedryf; sy eet en vee haar mond af en sê: Ek het geen sonde gedoen nie”. In die vorige verse beskryf die spreukedigter dinge wat hy nie verstaan nie. Hier beskryf hy nog so ’n verskynsel: ’n…

Lees Meer

Saterdag aktueel: “LGBTQ+-vriendelike beleid,” Is dit Bybels aanvaarbaar?

Saterdag aktueel: Sluit aan by ons Facebook groep om nie belangrike nuusgebeure te mis nie.https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus “DIE Wes-Kaap se Onderwysdepartement (WKOD) se omstrede beleid oor geslagsidentiteit en seksuele oriëntasie sal voor die einde van vanjaar onderteken en aanvaar word.” Is dit Bybels aanvaarbaar? Daar is baie kontroversie rondom die hele tema. Selfs sekere kerke is volstoom…

Lees Meer