Gesin baklei hand en tand teen aanvallers

   RUSTENBURG – In ‘n gru-aanval wat baie anders kon verloop het, het die van der Merwe-gesin van Krugerstraat, in die vroeë Dinsdagoggendure (omstreeks 03:00) twee booswigte gewys watter murg in hul pype lê.     Die gesin het slegs ‘n week gelede terug verhuis dorp toe, nadat hul onlangs ook ‘n aanval op hul plaas…

Lees Meer

Koeëlreën voor werksplek eis jong pa

Danksy flink speurwerk is verskeie verdagtes reeds kort na die voorval in hegtenis geneem VEREENIGING. – Baie vrae hang nog in die lug na die skokkende moord op ‘n jong Vanderbijlparkse man, mnr. Armand Swart, verlede Woensdagoggend in Duncanville. Sover Vaalweekblad kon vasstel, het Armand omstreeks 07:00 pas die elektriese hek by sy werksplek in…

Lees Meer

Memel boere loop deur. Boere erg aangerand, Sommige Gearresteer – WAARSKUWING GRAFIESE MATERIAAL!

Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n boer wat plaagbestryding toegepas het. WAARSKUWING!!!! GRAFIESE BEELDMATERIAAL WAT SENSITIEWE LESERS KAN ONTSTEL Volg Volkskrag nuus se Facebook en twitter-blad om op datum te bly met die daaglikse nuusgebeure in die land:https://www.facebook.com/groups/volkskragnuushttps://twitter.com/volkskrag14247 Boer en sy seun aangerand. Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n…

Lees Meer