Waarskuwing vir giftige seeslange uitgereik vir Tuinroete
Nog ‘n hoogs giftige geelpens seeslang is gevind, hierdie keer een wat op ‘n Plettenbergbaai-strand uitgespoel het. Owerhede het strandgangers weer eens gewaarsku om enige seeslange wat op plaaslike strande uitspoel, te vermy, nadat nog ‘n uiters giftige geelpens seeslang die afgelope week op Plettenbergbaai se Uitkykstrand uitgespoel het. Alhoewel dit ongewoon is dat hierdie…