VOLKSEENHEID – IS DIT MOONTLIK ?

Saamgestel deur dr. Jann Schlebusch Eenheid kan op een van twee maniere verkry word: Eenheid deur gesagsuitoefening of eenheid deur eensgesindheid. Eenvoudig gestel is eenheid deur gesag gedwonge; en eenheid deur eensgesindheid vrywillig. In die praktyk is dit egter nie net die een of die ander nie. Eenheid verg gewoonlik ‘n kombinasie van eensgesindheid en…

Lees Meer

Ottosdal boer aangeval deur EFF

WES-TRANSVAAL – OTTOSDAL. Volgens berigte ontvang uit Ottosdal in die Wes-Transvaal was daar ‘n aanval op ‘n boer van die omgewing geloods deur die EFF. Volgens oorspronklike klank materiaal in besit van VOLKSKRAG NUUS was daar ‘n nood oproep uitgestuur na omliggende boere om versterkings te stuur aangesien die EFF se getalle oorweldigend was. Na…

Lees Meer

Die SANW kan nie Weermag dag bekostig nie!

Terwyl die stof gaan lê ná Cyril Ramaphosa se staatsrede (SONA), Wat gewoonlik afgesluit is met die viering van SA Nasionale Weermag (SANW) waar personeel en stralers vertonings lewer, is heel moontlik van die baan af. Die “soldate” is gefrustreerd omdat hulle nie in staat sal wees om Weermag dag op 21 Februarie te herdenk…

Lees Meer

Egpaar by ouetehuis dood gevind

VRYSTAAT. – Kobus (69) en Pat (68) van Tonder wat in ‘n ouetehuis op Kroonstad gewoon het, is Maandag saam dood in die ouetehuis aangetref. Sers. Sinah Mpakane sê die egpaar het nie op oproepe van die bure reageer nie en ‘n opsigter is gebel, waarna beide se liggame met skietwonde aangetref is. Mpakane sê…

Lees Meer

Twee verdagtes, een onwettig in land, in hof na moord op man

SENTRAAL-TRANSVAAL. – Adriaan Theunis van Lingen (64) is vermoor op Kliprivier aangetref na hy aanvanklik as vermis aangemeld is. Skhumbuza Dlamini (32), ‘n Swaziland-burger wat onwettig in SA is en Sizwe Nkosi (30) is vir die moord in hegtenis geneem. Beide het reeds in die Vereeniging-streekhof verskyn, waar die saak tot 20 Februarie uitgestel is….

Lees Meer