Van die rooi berette wou deur die heining breek, maar die polisie en ander optoggangers het dit ontlont.
Kleinfontein is ‘n Afrikaner kultuurdorp wat glo in selfbeskikking van alle volke op grond van Artikel 235 van die grondwet van SA.
Hierdie artikel sal baie meer onder die kollig kom aangesien partye soos hierdie nie dit nie verstaan nie en rassisme vermom onder demokrasie.
Die area is soos ‘n varkhok agtergelaat wat mens laat verstaan hoekom dit so sleg lyk by informele nedersettings.
Dankie aan Boermedia en ander vir die video opnames
https://www.facebook.com/boermedia/videos/2685986048275448
https://www.facebook.com/Kleinfontein/videos/529814966867932
https://www.facebook.com/share/v/19MLFbWBPt