Sinoville SAPD waarsku gemeenskap teen swendelaars wat hulle as ‘polisiebeamptes’ voordoen

Die swendelaars, wat beweer dat hulle van die polisie is, stuur vir die slagoffer ‘n dokument met die foto van ‘n hooggeplaaste polisiebeampte en ‘n nabootsing van ‘n SAPD-aanstellingsertifikaat. Die Sinoville Gemeenskapspolisieforum (GPF) het ’n dringende waarskuwing aan inwoners gerig ná berigte van swendelaars (scammers) wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen en geld via WhatsApp geëis…

Lees Meer