Die EFF in die Noord-Kaap het ‘n striemende aanval op die oorwegend Afrikaanse dorp Orania geloods en die bestaan daarvan bevraagteken. Dit ondanks die Grondwet se waarborg van selfbeskikking vir kultuurgroepe. Die party poog om druk op provinsiale en nasionale regerings te plaas om hul standpunt oor Orania se bestaan en sy reg op selfbeskikking te heroorweeg.
https://www.facebook.com/share/v/15YeY7CGWj
