
“SPIKING” WAARSKUWING: R104 (OU BRONKHORSTSPRUITPAD)
Motpriste word gewaarsku teen opsetlike “spiking” van paaie. 2 groot klippe is opsetlik op 25 Maart 2025 op die R104 (ou Bronkhorstspruit) pad geplaas, wat skade aan 2 niksvermoedende voertuie veroorsaak het. Lakes Security Forum is bedank vir hul vinnige optrede om die motoriste te hulp te snel. BESKERM JOUSELFOm te verhoed dat jy die…