Oopgesprek met Francois Wilken van Vrystaat Landbou ~ knelvrae en toekoms in landbou

Ons boere is in ‘n krisis.

Wat beteken die Onteieningswet vir boere se grondbesit en generasies se werk? Hoekom word net sekere groepe geteiken deur hierdie wet, en hoe regverdig is dit? Indien die regering werklik grondhervorming wil bevorder, hoekom lê soveel staatsgrond onbenut? Hoe kan georganiseerde landbou eiendomsreg aktief beskerm teen regeringsbeleid? Wat is die langtermyn ekonomiese gevolge van hierdie wet op voedselproduksie en werkverskaffing?

Internasionale Sanksies en AGOA En meer….

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui