
Reserwebank verlaag rentekoerse met 0,25% wat broodnodige verligting vir Suid-Afrikaners bring
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se Monetêre Beleidskomitee (MBK) het besluit om die rentekoers vir die eerste kwartaal van 2025 met 25 basispunte (bps) te verlaag. Die repokoers is met 25 bps verlaag en sal van 7,75% tot 7,50% daal. Dit beteken die prima uitleenkoers sal ook daal van 11,25% tot 11% Dit is die derde…