Die opskrif sê alles…..as ons nie hieroor kan terugvoering aan ons volk gee nie, leef ons onder die wanindruk dat alles goedgaan met ons volk.
Ons is één volk, of ons dit wil weet of nie en as ons nie met die inligting tot ons beskikking mekaar kan waarsku, inlig en bemoedig nie, is ons ‘n verlore volk.
Laat Volkskrag weet sodat ons die gruweldade wat versteek word van lesers en diegene wat dink “dit kan nie met my gebeur nie” kan wakker skud.
