Kanadese Eerste Minister bedank

Kanada se Eerste Minister, Justin Tredeau, het sy bedanking aangekondig. In sy onderhoud sê hy hy verlaat sy amp sodra die regerende Liberale party a nuwe leier verkies het na maande van wankelende stemme en binne gevegte. “Ek beplan om te bedank as party leier, as eerte minister, sodra die party ‘n nuwe leier aanwys.”…

Lees Meer

Hospitaal in Lichtenburg oorstroom, pasiënte verskuif na nabygeleë hospitaal

Meer as 30 pasiënte is van die Algemene De La Rey-hospitaal in Lichtenburg in Noordwes na nabygeleë hospitale geskuif nadat die hospitaal gisteraand oorstroom is. Die stormwaterstelsel kon nie water van die fasiliteit weg kanaliseer nie. LUR van gesondheid, Sello Lehari, het die hospitaal geïnspekteer en sê dit sal tydelik gesluit wees vir instandhouding. “Die…

Lees Meer

3 500 werksgeleenthede in Suid-Afrika verlore met sluiting van ArcelorMittal South Africa (AMSA)

ArcelorMittal Suid-Afrika (AMSA) gaan sy Longs-besigheid sluit te midde van swak finansiële prestasie, met duisende direkte en indirekte poste wat geraak word. In November 2023 het die maatskappy gesê dat hy beplan om Longs Business in versorging en instandhouding te plaas te midde van langdurige swak ekonomiese toestande, logistieke en energie-uitdagings. Die groep het ook…

Lees Meer

Pa en tienerdogter is in hul Wes-Kaapse huis doodgeskiet

Die polisie ondersoek ‘n dubbele moord nadat ‘n pa en sy tienerdogter Vrydagaand in hul huis vermoor is. Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, sersant Wesley Twigg, het gesê die Delft-polisie het Vrydagaand 3 Januarie 2024 gereageer op ‘n klag van ‘n skietery in Nata-hof, Leiden, Delft. ’n 42-jarige man en sy 19-jarige dogter het noodlottige skietwonde opgedoen. “Volgens…

Lees Meer

Waarskuwing oor ‘AI’ in Suid-Afrikaanse skole

Onderwyskundiges het ’n beroep op die regering gedoen om dringend ‘n beleid te ontwikkel om die verantwoordelike gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) of AI soos dit in die internettegnologie bekend staan, in skole te beheer,. Marius Botha, onafhanklike onderwyskonsultant, het aan die Netwerk24 gesê dat KI-gebruik so algemeen onder onderwysers en leerders in skole geword…

Lees Meer