‘n Bronkhorstspruit-matrikulant het sy Engelse vraestel by Cambridge International College gedruip omdat hy gesê het “LGBTQ s*x word in almal se kele afgedwing”.
Matriek student Daniël Hitge het sy Cambridge International AS en A vlak Engelse taal-eksamen gedruip omdat hy menings oor LGBTQI+-inklusiwiteit uitgespreek het, wat as aanstootlik en diskriminerend beskou was deur die eksaminatore.
Volkskrag Nuus sal ’n volledige berig plaas sodra ons meer inligting oor die voorval het