Rassehaat – Varsproduktemarkte word nou geteiken
Die organisasie Sakeliga het ʼn ondersoek van stapel gestuur ná die Mededingingskommissie begin het om uit eie beweging swart ekonomiese bemagtigingsverpligtinge (BEE) vir varsproduktemarkagente, boere en aankopers te skep. Sakeliga het onder meer uitgebreide aansoeke ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) aan die Mededingingskommissie, die minister van landbou en die…
