Sopkombuise, Woonplek vir armblankes volgens berigte geteiken deur DA en AfriForum in die Noorde van Pretoria.

Daar is vele berigte van verskeie bronne wat vertel dat die DA, Solidariteit en AfriForum se verteenwoordiger in die Noorde van Pretoria armlastige inwoners teiken om hulle uit die gebied te verdryf. Volgens hierdie berigte word die skrikbewind die afgelope 2 jaar gevoer.

Volgens die berigte word die heksejag deur DA raadslid Quintin Meyer gevoer wat die verteenwoordiger van AfriForum, Solidariteit en van die DA in die streek is. Hy dien ook as AfriForum Streek voorsitter.

In ’n video wat Tewie Wessels onlangs geplaas het word daar skokkende onthullings gemaak oor blatante diskriminasie teen die geraakte armlastiges.

Volgens die video word sopkombuise gestraf met drakoniese reëls en inwoners on wederregtelik van persele verwyder.

Daar word ook in die video genoem dat inwoners wat rommel versamel om ’n inkomste te genereer se goedere gekonfiskeer word.

Die video noem ook dat sopkombuise verhoed word om kos aan arm mense en honger kindertjies uit te deel

Mnr. Wessels noem ook dat arm mense letterlik op straat “gesmyt” word omdat die DA-raadslid / AfriForum voorsitter Quintin Meyer klagtes indien by die departement van gesondheid en die departement wat vermoeid is met behuising.

Volgens mnr. Wessels is daar bewyse vir die beweringe en aanklagte. Quintin Meyer het ten sterkste ontken dat hy met enige van die beweringe te doen het.

Die heksejag vind net in Quintin Meyer se wyk, Wyk 2 plaas en in geen ander gedeelte van die stad nie.

Die departement van behuising het volgens die video beveel dat verskeie Wendy huise uit erwe verwyder word en daardeur mense op straat gesit word en geen heenkome het nie.

Die departement van gesondheid het die uitdeel van kos gestop oor beweerde permitte wat vereis is en nie nagekom is nie. Hierdie permitte word volgens berigte slegs in wyk 2 vereis. Die onderskeie sopkombuise moet nou meer as R10 000 opdok om die sopkombuise te bedryf

Daar is blykbaar baie neerhalende stemboodskappe teenoor die inwoners.

Volgens werknemers in beide departemente wat verkies om anoniem te bly is daar bevestig dat Quintin Meyer die klagtes by die onderskeie departemente gelê het.

Volgens berigte het Quintin Meyer die geleentheid aangegryp omdat die sopkombuise armes na “sy” woonbuurt lok en dat hy dit nie soek nie. Volgens die inwoners wil hy die armes uit die gemeenskap verdryf omdat dit sy eiendomsagentskap en die verkope van huise benadeel.

Volgens die inwoners laat Quintin Meyer ander agentskappe se advertensies verwyder en dreig hulle met boetes. Dit veroorsaak dat ander agente nie werk in die betrokke area kan doen nie. Volgens berigte misbruik Quintin Meyer sy magte en kontakte in die stadsraad om homself te bevoordeel.

Bewering van kriminele klagtes word gemaak. Daar word onder andere beweer dat haweloses aangerand word en met peper sproei gespuit word om hulle te verdryf. Die haweloses sê dat hulle snags deur lede van die buurtwag gemolesteer word. Volgens die inwoners word die buurtwag lede deur Quintin Meyer aangemoedig tot die optrede!

Volgens berigte gebruik Quintin Meyer AfriForum en Solidariteit voertuie en personeel om die inwoners se eiendom met geweld te konfiskeer en te verwyder. Hulle karige besittings word volgens berigte verbrand en gebreek. Daar word ook gesê dat armes helder oordag aangerand word.

6 thoughts on “Sopkombuise, Woonplek vir armblankes volgens berigte geteiken deur DA en AfriForum in die Noorde van Pretoria.

    1. Ek is arm .maar inteligent . My kinders is wegevat ek se gesteel. Waar gaan ons hulp kry
      Ek nie ongekwalifiseerd nie maar daar is net nie meer werk nie.
      Ek is of te oud of oorgekwalifiseerd .bog verskonings.
      Het hulp nodig.

  1. Ons het n wit selektiewe wet stelsel. vir die arm blanke vraagstuk is daar gen oplosing nie. daar is wel geld te maak uit hulle. met die wit selektiewe wet stelsel is arm blankes handelsware en nie mense nie, so word hulle ook behandel. arm blanke kinders is wins deel. die wqet wat gebruuik word is kwansuis die kinderwet, maar is vir die law predator geskryf en nie vir die kind. wit mense wat dronk is van mag voer beheer uit oor baie arm blankes se lewens. informele instelings is oor die hele suid afrika. 1084 wat ek van kennis dra. die stelsel werk so. Baie afrikaners ryk uit om te help, ,maar daar is n agenda. Hekse groepe bestaan wat op straat hoeke staan en bid. binne in die infromele inseling is vriende en dan die baby pimps. bay pimps word onderhou uit skemkings wat deur kerk ingesamel is. kinderhandel word wettig gemaak omrede wit babas is geld by die ATM Wanneer nuwe inwoner in trek en het klein kindertjies en babas. sak verskei kerk groep op hulle neer, reguit op hulle sink of hout huisie. dit eindig nie daar. 4 lesbeens werk met arm blankes se kinders. oes babas vir die aannemings mark. 1 pasgebore baba dogtertjies is amper gekoop vir 35000.00, LESBEENS WAS BESIG MET 3 ANDER WIT BABAS WAT HULLE DRUK OP DIE ARM BLANKES GEPLAAS HET OM HULLE BABAS TE VERKOOP. Uit die ooste van pretoria kom pleegsorg huise wat kinders soek en geld by die ATM. Sit met n welsyn stelsel wat doof en blid is wanneer klagtes van kinderhandel ingehandig word. wanneer n swart vrou n baba verkoop is sy reguit tronk toe. wanneer n wit vrou n baba koop. word sy deur verskeie sap lede beskerm wat 7 getuies stil gemaak het wat kinderhandel met babs ingehandig het. julle lewe in nwereld van onkunde. wit kindertjies is beter beleging as goud en silwer. ouers kan hulle nie verdedig nie. weg is die kind. al word die dogtertjie vermooer in pleegsorg, bly almal stil. al word dogtertjie gemolesteer. almal by stil. kind van 15 het geboorte gegee aan n baba dogtertjie. social developeemnt sam met kinder laksman van pretoria het ma en baba in pleegsorg geplaas. baba is gevat en 15 jarge moeder in straat gegooi in die nag. groot vrag wie het toesteming gegee dat arm blankes white rash genoem kn word, waar dit kom my kos uitdeel. julle het nie kennis nie, alles word dood gesmoor, aansien en magtige mags misbruik wat uitgevoer wrord oor arm blankes. die wat die arm blankes mishandel word beskerm bai hoog op in n wit wet stesel. ek het vir die DA al die bewyse gegee van kinderhandel. tot van dag nie n woord terug geantwoord nie. ek se nee vir wit kinderhandel.

  2. Hoekom het ons n selektiewe wet stelsel. In die eerste plek is dit duidelik dat mags vergryping toegepas word om beheer uit te voer om arm blankes. met 3 welsyn stelsel wat bedrog pleeg met arm blankes kinders se lewe lieg en bedrieg saam met private NPO EN NPG Groepe, het n volwase arm balnke geen kans nie. kinder komesaris wat kinders verwyder saam met social developement dit is nou die Kinder laksman wat kinders uitdeel aan sy 3 black widows vir seks. dit is nou die normale mense en die ar blankes is die abnormale mense. stelling van kinder laksman dat arm blakes white trash is. hoe ver loop die gesegde regtig, baie bewyse van kindrhandel oorhandig, polisie minister wat nie reaksie toon oor die klagtes. kinder eenheid wat 8 dogtertjies uit n wit squatter kamp deur hel sit en ondersteun om die 8 dogtertjies voor te berei in seks sake. dit is die mag wat uitgevoer word op arm blankes. hulle is nie net op die laagste sport in die lewe nie. maar hulle word gebruik ne misbruik. n kerk met sy lesbeens wat wit babas oes vir die wit aannemings merk in die ooste. pastoor wat begrog pleeg met dogtertjies se lewens. om R35000.00 aan te bied vir n wit pasgebore baba dogtertjie is normaal vir die mags vergrypers, nog 3 babas in proses om gekoop te word. 2 babas wat verdwyn het , permanent moeders het hulle babas nooit weer gesien nie.
    ministers van die da wat ek genader het met bewyse van wit kinderhandel. en hulle stilte spreuk boekdele. net die gedagte dat ek vir hulle gestem het walg my. geen belang stelling om kinderhandel te ondersoek en die lesbeens wat babas koop vir die kerk te ondersoek en vervolg nie. die selde mense wat mag oor ons lewens het stel nie belang i kinderhandel nie. IS DIT OMREDE DIT WIT KINDERS IS UIT N WIT SQUATTER KAMP???

    1. D.i skokkend! Noudat hierdie berig geplaas is en ons volk se mebse ingelig is, vertrou ek dat ons as Gelowiges ons hand elk in eie boesem sal sit en aktueel n bydrae of betrokke sal raak by die
      onderdrukking v arme. Verskaf asb volledige kontak besonderhede aN die ondergetekene. Shalom

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui