“Apartheid” binne volks geledere

Wanneer volksgenote die pad byster geraak het en in sonde verkeer mag dit nie onaangeraak gelaat word nie.

Deesdae speel volksgenote op mens se gevoel met die woorde “jy mag nie oordeel nie” en “haal eers die balk uit jou eie oog voor jy die splinter uit jou broer se oog uithaal”. Dit is ’n verdedigings meganisme wat hulle gebruik om hulle tekortkominge te regverdig.

Teregwysing, die bitter pil

Hoekom word teregwysing as oordeel gesien? Omdat die persoon wat tereggewys word nie bereid is om sy foute te erken nie. Die woord oordeel word ’n verdedigings meganisme. Een van die groot foute is vermenging wat tot in sommige kerke goedgepraat word. Die motivering is dat die ander rassige immers tog net bekeer moet wees.

Wat nie besef word nie is dat nie net geloofsoortuigings ’n volk se grense bepaal nie. Daar is baie meer vereistes as net geloof daarvoor. Kultuur, taal en nog baie meer bepaal die grense van ’n volk. Ek wil daarvoor Daniël 2:43 “Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het—hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aanmekaar vasklewe nie, net soos yster nie met klei meng nie.” Hier is dit duidelik dat vermenging ernstige gevolge het en dat selfs die volksgenoot wat vermenging toepas verwerp moet word.

Wat daardie persone nie besef nie is dat hul nageslagte ’n geweldige onreg aangedoen word. Kom ons gaan kyk na Deuteronomium 23:2 “Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.” Dit is duidelik dat vermenging ’n ernstige oortreding volgens die Bybel is!

Die reperkussies van jou daad van vermenging het nie net ’n invloed op jou as persoon nie, maar selfs op jou nageslagte. Persone wat in sonde lewe en nie bereid is om hulself te bekeer van hul dade, selfs as volksgenoot, moet vermy word.

As ons onsself meng met die sondaar en dwase sal ons ook leer om in sy weg te handel. Ons moet die dwase berispe in sy weë tot ’n waarskuwing. Ons moet bid dat hy hom bekeer van sy weë. Maar ons mag nie met dit saamloop nie!

Om met iemand te meng wat volhard in die sonde is ’n ernstige aanklag teen daardie persoon. Om iemand wat oortree te laat gaan en die oortredinge te aanvaar is ’n ernstige aanklag teen jou as gelowige.

Gebruik liewer daardie “oordeel” as teregwysing om jou eie lewe te verbeter en om jouself op koers te kry. Soms moet ons besef dat ons self die balk in die oog het wanneer ons sê “moenie oordeel nie”. Dat ons self moet besef dat teregwysing ’n pil is wat ons moet sluk, maak nie saak hoe bitter daardie pil is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui