
Boere druk terug teen Hoëveldse gasboor-eksplorasieplan
Boere in die Mpumalanga Hoëveld weerstaan ’n plan om in die gebied te boor op soek na gas. Een boer het gewaarsku: ‘Wanneer die vleilande en panne besoedel is en niks meer hier sal groei nie, sal dit te laat wees. Niemand sal onthou dat een of ander ou man met wit hare soos ek…