Ten spyte van hewige teenkanting is die koeël deur die kerk vir die Bela wet. Dit is volgens ’n publikasie in die staatskoerant (https://www.gov.za/news/media-advisories/government-activities/president-cyril-ramaphosa-signs-bela-bill-law-13-sept)
Die wet is deur ge-stoomroller ten spyte van hewige teenkanting en is die laaste spyker in die doodskis wat betref ons jeug. Dit vat die Bybelse beginsels totaal uit die ouers se hande en plaas alle beheer in die hande van die Antichris
11 Sep 2024
Sien ook:
Cyril Ramaphosa sal op Vrydag, 13 September 2024, die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) onderteken, wat daarop gemik is om “bestuur” binne Suid-Afrika se onderwyssektor te versterk. (Klink eerder na kommunisme wat afgedwing word)
Ramaphosa sal die Wetsontwerp in die openbaar onderteken tydens ‘n seremonie wat by die Uniegebou in Pretoria gehou sal word.
Die BELA-wetsontwerp wysig dele van die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996 (SASA) en die Wet op Indiensneming van Opvoeders, 1998 (EEA) om rekening te hou met ontwikkelings in die onderwyslandskap sedert die inwerkingtreding van die oorspronklike wetgewing.
Die wysigings is ‘n reaksie op hofuitsprake wat die Handves van Regte beskerm en uitvoering gee.
Die ondertekeningseremonie sal soos volg plaasvind:
Datum: Vrydag, 13 September 2024
Tyd: 10:30 (Media kom om 09:30 aan)
Plek: Die Uniegebou, Pretoria
Dit is ons demokratiese reg om te besluit oor die taal van onderrig, kultuur van die skool, ingesluit aanstelling van personeel en godsdiens beoefening.
Stop asb die bella bella wet
Dis n KULTURELE VOLKSMOORD!
Teen Bela wet
Ouers word wakker en wees by jou kind in Elke aspek van sy lewe. Begin deur regte Christelike beginsels by huis te leer en die belangrikheid van Kerk en Sondag Skool toe Gaan in sy eie TAAL
Dit is een van die grootste sondes in die bybel.. jy nag nie dood maak nie. En aborsie is presies dit julle maak kiders dood
Rassime van die kant van die regering teen veral wit Afrikaanssprekendes
‘n treë agteruit vir ons land en sy mense. Die oorsaak van leerling swangerskappe is die kindertoelae wat in elk geval op die lang duur nie volhoubaar is nie. Ekonomiese agteruitgang vir die land.
Stop die bela wet dit is absurd man