Koko-korrupsiesaak: NVG lê klagte teen landdros in oor botsing van belange
Nadat landdros Stanley Jacobs Koko se saak van die rol geskrap het, is aan die lig gebring dat hy sake met Eskom gedoen het. Die NVG se Ondersoekdirektoraat (OD) het Donderdag gesê hy het ‘n klag teen die landdros ingedien in die korrupsiesaak van die voormalige Eskom-baas Matshela Koko. Die Inspeksie Direktoraat het die Landdrostekommissie…