Suid-Afrikaanse Maritieme Owerheid werk om rampe te voorkom ná Weskus-oliestorting
’n Vragskip onder die vlag van Panama het die naweek aan die Weskus uitmekaar gebreek. Erge weer het ‘n deeglike beoordeling van die skade en omvang van ‘n oliestorting vanaf die vaartuig belemmer, met potensiële impakte op nabygeleë visgronde, riviermondings en eilande wat bedreigde seevoëlspesies ondersteun. Die MV Ultra Galaxy het vroeg in Julie tydens…