
Meer bande tussen Suid-Afrika en wêreldwye dwelmhandelkartelle is ontbloot
’n Opspraakwekkende opsporing van dwelms van R2 miljard in Limpopo het daartoe gelei dat vyf verdagtes, van hulle Mexikaanse burgers, in hegtenis geneem is. Drie maande gelede is kokaïen wat vanaf Colombia verskeep is, in Natal onderskep, en sake in Brasilië en Australië het ook dwelmsmokkelbande na SA uitgelig. ‘n 2-miljard dwelmlaboratorium op ‘n plaas…