Pak vat
Daar is sommige dinge wat deel is van die lewe waaroor ons nie wil praat nie. Eintlik wil ons ’n blinde oog gooi en maak of dit nie bestaan nie. Die probleem met die ene is dat dit onwillekeurig en onverwags gereeld sy opwagting maak by ons voordeure. Swaarkry. Niemand hou van swaarkry of uitdagings…